Jou Land - Appel

Jou Land - Appel

Год
2019
Язык
`africaans`
Длительность
223740

A continuación la letra de la canción Jou Land Artista: Appel Con traducción

Letra " Jou Land "

Texto original con traducción

Jou Land

Appel

Hoe lank dink jy sal jy nog kan slaap

Voor die donker kom en baba bang kom maak

Die jakkalse staan voor jou ou skaap kraal

Jy is sterker op jou knieë as jou voete my maat

Dit is jou land dit is my land

En hier waar ek staan sing ek Afrikaans

Dit is duidelik en jy moet verstaan dat hierdie boer nêrens heen sal gaan

Dat hierdie boer nêrens heen sal gaan

Hoe lank gaan dit vat voor ons weer kan sien

Dat die krag lê in ons en die God wat ons dien

Die vyand loop rond soos ‘n brullende leeu

Die vrees wat hy saai is die hoop wat hy steel

Dit is jou land dit is my land

En hier waar ek staan sing ek Afrikaans

Dit is duidelik en jy moet verstaan dat hierdie boer nêrens heen sal gaan

Dat hierdie boer nêrens heen sal gaan

En die kraanse roep dit is tyd om te gaan

Uit die bluite stem wat met jou hard praat

Staan op uit die as uit, steek jou vakkel aan

Hy’s ‘n vrag uit jou hart, jys Afrikaans

Dit is jou land dit is my land

En hier waar ek staan sing ek Afrikaans

Dit is duidelik en jy moet verstaan dat hierdie boer nêrens heen sal gaan

Dat hierdie boer nêrens heen sal gaan

Dit is jou land dit is my land

En hier waar ek staan sing ek Afrikaans

Dit is duidelik en jy moet verstaan dat hierdie boer nêrens heen sal gaan

Dat hierdie boer nêrens heen sal gaan

Más de 2 millones de letras

Canciones en diferentes idiomas

Traducciones

Traducciones de alta calidad a todos los idiomas

Búsqueda rápida

Encuentra los textos que necesitas en segundos