A continuación la letra de la canción 1, 2, 3 (Dis 'n Lekker Dop Die) Artista: Appel Con traducción
Texto original con traducción
Appel
Ou Tommy went down to the rugby klub
Says he’s drinking for the eerste span
Maar die fondse het ‘n bietjie droog geraak want sy vrou hanteer die kaart
Ek sê Piet let’s play for ‘n drankie dis ‘n ernstige situasie
Die een wie se nekkie die eerste knak wen ‘n bottel vir die nag
1, 2, 3, dis ‘n lekker dop die
Ons drink brannas met die eerste span
‘n 4, 5, 6, dis ‘n downing contest as jy mors is jy verban
En down of rock of down of rock
Is the name of the game
En as jou nekkie nie wil knak nie
Is jou party verby
En as jou nekkie nie wil knak nie
Is jou party verby
Ou Piet en Tommy raak gevaarlik
Daars ‘n rooi kaart op die tafel
If you use your hands your disqualified
It’s as easy as pie
Nak ‘n Redbull en Jacky
Gooi dit alles in ‘n nekkie
En then you top it off met ‘n brandwyn
En jag hom af met ‘n stoute klein bruin
1, 2, 3, dis ‘n lekker dop die
Ons drink brannas met die eerste span
‘n 4, 5, 6, dis ‘n downing contest as jy mors is jy verban
En down of rock of down of rock
Is the name of the game
En as jou nekkie nie wil knak nie
Is jou party verby
En as jou nekkie nie wil knak nie
Is jou party verby
1, 2, 3, dis ‘n lekker dop die
Ons drink brannas met die eerste span
‘n 4, 5, 6, dis ‘n downing contest as jy mors is jy verban
En down of rock of down of rock
Is the name of the game
En as jou nekkie nie wil knak nie
Is jou party verby
En as jou nekkie nie wil knak nie
Is jou party verby
Canciones en diferentes idiomas
Traducciones de alta calidad a todos los idiomas
Encuentra los textos que necesitas en segundos