A continuación la letra de la canción Hou Die Hemel Oop Artista: Riana Nel Con traducción
Texto original con traducción
Riana Nel
Ek’s n sondaar, ek weet
Ek het baie harte seer gemaak
En baie al gebreuk
My gewete is gebrand
Ek het te veel keur gekies teen rede en verstand
Maar ek is uitoorle ek het oor gegee aan wie ek is
So hou die hemel oop vir as ek kom
Eendag as die tyd vir my sou kom
Dalk is dit nie nou maar ek’s gereed
Dalk is dit vandag net die Here weet
Net die Here weet
Ek was verlore maar nou gevind
En sonder die gewig haal ek asem soos 'n kind
Daar wys 'n vinger na wie ek was
Maar ek het bitter gou geleer
Ek is witter as wit gewas
Ek sien waar ek behoort 'n ewigheid van hoop en wie Hy is
So hou die hemel oop vir as ek kom
Eendag as die tyd vir my sou kom
Dalk is dit nie nou maar ek’s gereed
Dalk is dit vandag net die Here weet
Net die Here weet
Sê my wat jy glo aan di einde
Die waarheid is jou en myne
Ons lewe eers di lug
Die vrede wat my hart verloor
Sê my wat jy glo aan di einde
Hou di hemel oop vir as ek kom
Eendag as die tyd vir my sou kom
Dalk is dit ni nou maar ek’s gereed
Dalk is dit vandag net die Here weet
Net die Here weet
soy un pecador lo se
he lastimado muchos corazones
Y muchos ya rotos
Mi conciencia está cauterizada
Elegí demasiado contra la razón y la razón
Pero he aprendido que me he rendido a lo que soy
Así que mantén los cielos abiertos para cuando venga
Un día si llegara el momento para mi
Tal vez no sea ahora, pero estoy listo
Tal vez hoy solo Dios sabe
Solo el Señor sabe
Estaba perdido pero ahora lo encontré
Y sin el peso respiro como un niño
Hay un dedo apuntando a quién era yo
Pero aprendí muy rápido.
Estoy lavado más blanco que el blanco
Veo a dónde pertenezco una eternidad de esperanza y quién es Él
Así que mantén los cielos abiertos para cuando venga
Un día si llegara el momento para mi
Tal vez no sea ahora, pero estoy listo
Tal vez hoy solo Dios sabe
Solo el Señor sabe
Dime lo que crees al final
la verdad es tuya y mia
Solo vivimos en el cielo
La paz que mi corazón está perdiendo
Dime lo que crees al final
Mantén los cielos abiertos para cuando venga
Un día si llegara el momento para mi
Tal vez no sea ahora, pero estoy listo
Tal vez hoy solo Dios sabe
Solo el Señor sabe
Canciones en diferentes idiomas
Traducciones de alta calidad a todos los idiomas
Encuentra los textos que necesitas en segundos