Plat Badge - Early B
С переводом

Plat Badge - Early B

  • Альбом: Aangename Kennis

  • Año de lanzamiento: 2018
  • Idioma: Inglés
  • Duración: 3:31

A continuación la letra de la canción Plat Badge Artista: Early B Con traducción

Letra " Plat Badge "

Texto original con traducción

Plat Badge

Early B

Оригинальный текст

Kyk hie uh jy dingis

Jy moet watch vir daai mooi kinders

Sy soek net klere wat gelabel is

Sy’s dangerous my bru is high maintenance

She wanna live it up ey

So klomp geld is ‘n must have

Kry maar ‘n kind wat jou sak match

Want sal jou plat badge

Kom hie my bru laat ek jou game ga

Want kyk ‘n gear is nes daai wiele wat jy ry da

Jy kan hom koop is fine daai’s ok ja

Maar die vraag is kan jy dit maintain bra

Van ‘n baie ouens like nie service nie

En van cheap parts kry jy nie service nie

Coz this is deep bra you need to listen hie

Moeti wonder hoekom sy nie so inlove is nie

As jy haar uit vat vir KFC wraps

Ini drive through kyk sy klaar wies next

Want kinders het ‘n waiting list man daai’s facts

Want een man se flop is ‘n ander man se gap

Hoor hie chaps wuh relax hou op jaag

Jy moet patient is

Want baie ouens smaak die mooi kinders

Los jy haar vandag bra she won’t vang ‘n pain for this

Want more is sy weer in ‘n nuwe relationship

En daai’s facts

Kyk hie uh jy dingis

Jy moet watch vir daai mooi kinders

Sy soek net klere wat gelabel is

Sy’s dangerous my bru is high maintenance

She wanna live it up ey

So klomp geld is ‘n must have

Kry maar ‘n kind wat jou sak match

Want sal jou plat badge

Nou kyk is dieper as speakers, tweeters en wiele met speakers

Check jy dit, bradde die kinders soek iets uit dit iets soos ‘n benefit

Either jy vat hulle eet jy moet stiek en is elegant

Plekke wat die kinders eet ek hoop jou wallet’s lekke dik

So wees versigtig waar jy line bru

Die kinders se maintenance is high joe

Want daar waar hulle wil uit gaan is te kwaai bru

Net met die tip koop jy 4 streetwise 2's

So watch my bra is tough eksê

Want om haar vas te vat moet jy sakke hê

Sy nie too much nie sy’s three much eksê

Met een date night maak die kind jou plat gepe

Want met status kies die kind die duurste

Kyk hieso haar main is ‘n plate vir ‘n beast wuh

Maak nie saak hoe vol sy is nie, sy vat ‘n doggy bag wuh

Na dit het sy lus vir dessert, jas

Kyk hie uh jy dingis

Jy moet watch vir daai mooi kinders

Sy soek net klere wat gelabel is

Sy’s dangerous my bru is high maintenance

She wanna live it up ey

So klomp geld is ‘n must have

Kry maar ‘n kind wat jou sak match

Want sal jou plat badge

Ja chise!

Kyk hie uh jy dingis

Jy moet watch vir daai mooi kinders

Sy soek net klere wat gelabel is

Sy’s dangerous my bru is high maintenance

She wanna live it up ey

So klomp geld is ‘n must have

Kry maar ‘n kind wat jou sak match

Want sal jou plat badge

Sy sê haar ou must be nca gebou ne

Maar sy

Sy wys my sit my in ‘n BM dan’s ek joune

Maar haar pa ry ‘n Toyota

Plus the guy must have nice hair at least

Ma syt ‘n bietjie bolla gelas met ha hairpiece

Man I’m not hating I’m just wysing ouens please

The kinders have standards that you must meet, you see

Kyk hie uh jy dingis

Jy moet watch vir daai mooi kinders

Sy soek net klere wat gelabel is

Sy’s dangerous my bru is high maintenance

She wanna live it up ey

So klomp geld is ‘n must have

Kry maar ‘n kind wat jou sak match

Want sal jou plat badge

Перевод песни

Kyk hie uh jy dingis

Jy moet reloj vir daai mooi kinders

Sy soek net klere wat gelabel es

Sy es peligroso, mi bru es de alto mantenimiento

Ella quiere vivirlo ey

Así que klomp geld es 'n debe tener

Kry maar 'n kind wat jou sak partido

Quiero la insignia de sal jou plat

Kom hie mi bru laat ek jou juego ga

Want kyk 'n gear is nes daai wiele wat jy ry da

Jy kan hom koop está bien daai's ok ja

Maar die vraag es kan jy dit mantener sostén

Van 'n baie ouens como nie service nie

En van piezas baratas kry jy nie servicio nie

Porque este es un sostén profundo, necesitas escucharlo

Moeti pregunto hoekom sy nie tan enamorado es nie

Como jy haar uit vat vir KFC wraps

Ini conduce a través de kyk sy klaar wies next

¿Quieres niños en la lista de espera? Los hechos del hombre daai.

Want een man se flop is 'n ander man se gap

Hoor hie caps wuh relax hou op jaag

El paciente Jy Moet es

Quiero baie ouens smaak die mooi kinders

Los jy haar vandag bra ella no va a sufrir por esto

Quiero más es sy weer en 'n nuwe relación

Datos de En daai

Kyk hie uh jy dingis

Jy moet reloj vir daai mooi kinders

Sy soek net klere wat gelabel es

Sy es peligroso, mi bru es de alto mantenimiento

Ella quiere vivirlo ey

Así que klomp geld es 'n debe tener

Kry maar 'n kind wat jou sak partido

Quiero la insignia de sal jou plat

Nou kyk es dieper as speakers, tweeters en wiele met speaker

Compruebe jy dit, bradde die kinders soek iets uit dit iets soos 'n benefi

O jy vat hulle eet jy moet stiek en es elegante

Plekke wat die kinders eet ek hoop jou wallet's lekke dik

Entonces wees versigtig waar jy line bru

Die kinders se maintenance is high joe

Want daar waar hulle wil uit gaan is te kwaai bru

Net met die tip koop jy 4 streetwise 2's

Así que mira mi sostén es duro eksê

Quiero om haar vas te vat moet jy sakke hê

Syn nie demasiado nie sy's three much eksê

Met een date night maak die kind jou plat gepe

Quiero conocer el estado de Kies die kind die duurste

Kyk hieso haar main es 'n plate vir' n bestia wuh

Maak nie saak hoe vol sy is nie, sy vat 'n doggy bag wuh

Na dit het sy lus vir postre, jas

Kyk hie uh jy dingis

Jy moet reloj vir daai mooi kinders

Sy soek net klere wat gelabel es

Sy es peligroso, mi bru es de alto mantenimiento

Ella quiere vivirlo ey

Así que klomp geld es 'n debe tener

Kry maar 'n kind wat jou sak partido

Quiero la insignia de sal jou plat

¡Ja chise!

Kyk hie uh jy dingis

Jy moet reloj vir daai mooi kinders

Sy soek net klere wat gelabel es

Sy es peligroso, mi bru es de alto mantenimiento

Ella quiere vivirlo ey

Así que klomp geld es 'n debe tener

Kry maar 'n kind wat jou sak partido

Quiero la insignia de sal jou plat

Sy sê haar ou debe ser nca gebou ne

maar si

Sy wys my sit my in 'n BM dan's ek joune

Maar haar pa ry 'n Toyota

Además, el chico debe tener un cabello bonito al menos.

Ma syt 'n bietjie bolla gelas met ha postizo

Hombre, no estoy odiando, solo estoy diciendo ouens por favor

Los kinders tienen estándares que debes cumplir, ya ves

Kyk hie uh jy dingis

Jy moet reloj vir daai mooi kinders

Sy soek net klere wat gelabel es

Sy es peligroso, mi bru es de alto mantenimiento

Ella quiere vivirlo ey

Así que klomp geld es 'n debe tener

Kry maar 'n kind wat jou sak partido

Quiero la insignia de sal jou plat

Más de 2 millones de letras

Canciones en diferentes idiomas

Traducciones

Traducciones de alta calidad a todos los idiomas

Búsqueda rápida

Encuentra los textos que necesitas en segundos